Monday, 5 September 2016

Kallie de Beer private dokumente versameling

Orania argief en kultuur historiese bewaarplek;  my boeke versameling in casu "Die Nasionale Party" asook twee publikasies oor genl. J BM Hertzog waaraan ek gehelp het met navorsing dmv klankargief opnames, is aan Orania se bewaarplek oorhandig.  My navorsing oor ons De Beer familie vertakking is by 'n harde kopie van Diwwie en Jaleen de Beer se volledige genealogiese werk aangeheg. Die Genealogiese vereniging van Suid Afrika het Diwwie en Jaleen uitgesonder vir 'n spesiale toekenning vir die mees volledigste navorsing oor die geskiedenis van 'n Suid Afriksanse familie. My persoonlike legger bevat onder meer diverse navorsinngsprojekte wat die volgende onderwerpe behels:  * Begaafde kind onderwys,  * Afstandsonderwys en Oop Leer metodiek,   * Militêre Inligting in die SAW, *  MA verhandeling oor "Dr DF Malan as Minister van Buitelandse Sake:" en 'n doktorale proefskrif oor "Die diplomatieke strategie van dr Hilgard Muller teen die totale aanslag op die RSA".  Die uitvoerende hoof van die Orania bewaarplek, mnr Sebastiaan Biehl, verwelkom die besluit om dit as 'n oop versameling volgens hulle navorsingsonderwerpe te integreer met ander toepaslike boekery en argivale indelings.

Wednesday, 25 May 2016

Camping days in our tent...

Add caption



Add caption Outiniqwa Mountains at the back.


Morning cup of coffee with Johan.

Friday, 20 May 2016

CHRISTA DE BEER

Christa se onlangse foto in ons voortuin wat sy hoofsaaklik versorg. Lief vir die tuinmaak nes haar Pa, Jan van Wyk. Hulle is oorspronklik van Melville , Johannesburg, maar na ons troue permanent 'n Vrystater geword. Ek en Christa se drie kinders woon onderskeidelik in Pietersburg / Polokwane (Johan) in Stilfontein (Christo) en Bloemfontein (Sanmari'e). Sy is baie lief en trots op die kleinkinders en skoon dogters (Henriette en Lara) en skoonseun Louwrens. Reinhardt in Polokwane is die enigste kleinseun . Sy sussie, Kalista en niggies Elrie, San'e en Lourine maak die familie vol vreugde met al hulle akademiese en sport prestasies. Drama, koorsang, tennis, netbal, hokkie en (perdry Elrie).  Christa was voorheen 'n swemafrigter wat kleuters en laerskoolkinders swem veilig gemaak het. Sy word heel dikwels voorgekeer in die inkopiesentra van Bloemfontein deur swemmers of hulle ouers wat steeds trots is op hulle water veiligheid. Christa se bejaarde moeder, Chrissie vcan Wyk is nou in 'n aftree oord in Krugersdorp. Wanneer die weersomstandighede dit toelaat, neem ons Ouma saam na hulle Bosveldhuisie te Leeupoort in die Thabazimbi omgewing. 

Monday, 13 July 2015

WILLEM DE BEER

Johann de Beer, seun van Carel Johannes de Beer (broer van my vader Barend Petrus de Beer) het die pragtige foto van ons Oom Boet de Beer by sy weduwee, Tannie Sheela, gekry.  Johann het dit per sms aan my gestuur om op my Blog te laai.  Elders in my Blog het ek reeds oor Willie de Beer gepubliseer.  Sy seun, Willem, in Australie\"e het ook daarop reageer. (See comments).
file:///home/internet/Desktop/file:///home/internet/Desktop/Bloemfontein-20150709-00206.jpeg-20150709-00206.jpeg

WILLIE DE BEER

file:///home/internet/Desktop/Bloemfontein-20150709-00206. jpeg

Thursday, 30 April 2015

BEER


 From: De Beer Kallie
Sent: 04 March 2011 11:19 AM
To: De Beer Kallie
Benutzername oder E-Mail
Kennwort 

Beer

Wir haben zahlreiche Treffer für Ihren Familiennamen in unseren Datenbanken gefunden. Finden Sie jetzt mehr über Ihre Familie und Vorfahren heraus.

Namensbedeutung und Ursprung

»Bähr.
mehr »
© 2006 Brockhaus Duden Neue Medien GmbH, Mannheim

Geografische Namensverteilung

Der Name Beer kommt insgesamt 6443 Mal in 427 Landkreisen vor.
mehr »

102.238 Familienstammbäume

Daved
Beer ( - )

7.918 Öffentliche Fotos

Foto: 1911 Census for Edward Beer Pearce and Family at 19 Lewis Road Neath ( - )
Stammbaum:
mehr »

659.925 Historische Dokumente

30 Treffer in der Community

30 Mitglieder suchen nach ‘Beer‘
tania970, grossheb, nkbeer, stevebeer1, peterlister1
mehr »
Diese Seite mit einem Freund teilen




E-Mail-Adresse des Freundes: 
(Mehrere E-Mail-Adressen mit einem Komma trennen)
Ihr Name: 

Ihre E-Mail: 

Nachricht:



Ihr Datenschutz ist uns wichtig. Die Details, die Sie auf dieser Seite eingeben, werden nicht an Dritte weitergegeben oder verkauft und nicht dazu verwendet, unerwünschte E-Mails zu senden.
Geben Sie eine E-Mail-Adresse ein.

International

Unsere anderen Websites

Ancestry.de




Dr. K. J. De Beer
Director: Academic Support & Research
Department Academic Development and Support
Tel: +27 51 507 3325  |  Fax: +27 086 605 2336  E-mail  kbeer@cut.ac.za
Central University of Technology, Free State (CUT)
Private Bag X20539, Bloemfontein, 9300, South Africa


Friday, 20 February 2015

DITSEM BLITS: JBM HERTZOG NAAM

JAMES BARRY MUNNIK HERTZOG:

(DEAR READERS / FOLLOWERS, PLEASE USE GOOGLE TRANSLATE FROM AFRIKAANS INTO ENGLISH)

Beste Johann (Redakteur )


Dankie vir jou respons. Ons klompie oud JBM Hertzog matriekulante van 1963 het ’n halfeeu reunie op 16 Maart 2013 in Centurion gehou. Die meeste van die alma mater bevind hulle of in Gauteng of in die Kaap. Die kapenaars se vliegtuig retoerkaartjie het hulle goedkoper as die oorblywende vrystaters se brandstofkoste ! Die kort en lang van die storie is dat die oud leerlinge nie bewus was dat die skool nou Bloemfontein High School heet nie. In der waarheid tred verloor met ontwikkelinge die afgelope vyftig jaar in Bloem ens.

Na ’n paar biere en gekuier dink hulle dit sou goed wees as daar iewers oor die historiese meriete van dieou naam kon verskyn. Gert Coetzee van Volksblad is reg as hy s”e dat dit nie meer nuuswaardig is nie (Vgl byvoorbeeld die verandering van die JBM Hertzog-lughawe se naam na Braam Fischer wat moontlik publikasie waarde sou kon h”e.) Ons begryp Gert se standpunt, maar versoek jou vriendelik of jy nie die skrywe oor Hertzog se naam iewers in historiese konteks kon gebruik / plaas nie?

Ons berus ons in jou besluit. Gedane sake het tog nie keer nie...water onder deur die brug.

Vriendelike groete,

Kallie.

PS: Die aanhegtings van die publikasies oor genl. Hertzog en die marmer hoeksteen wat sy seun Albert by die skool onthul het, dien bloot as betroubare bronne.

OUD JBM HERTZOG LEERLINGE SE ONTEVREDENHEID



Na 'n halfeeu verneem oud leerlinge van die voormalige JBM Hertzog

Ho"rskool op hulle reunie te Centurion dat hulle ou skool se naam

sonder hulle medewete na Bloemfontein High School verander is. Mens

is mos trots op jou skool se naam en alles wat daarmee vereenselwig

word. Veral wanneer mens hierdie historiese naam van 'n bekende

voormalige Boere generaal en latere premier van die Unie van

Suid-Afrika in konteks lees met met ons land se gekiedenis . James

Barry Munnik Hertzog is in elk geval deels Engels en Duits. James Barry was

die engelse name wat hy van sy peetvader ontleen het en wat vernoem

was na die engelse verloskundige wat die eerste keisersnee in Suid

Afrika uitgevoer het. Barry was sy algemene noemnaam terwyl Munnik

deel is van sy voorouers se stamnaam uit Brunswyk, Duitsland. Barry

se oupa Dirk Willem was 'n skeepsagent wat op 'n seereis gedroom het

van skipbreukelinge op 'n eiland en die kaptein daarvan vertel het. Op

die roetekaart was daar wel 'n eiland wat die kaptein toe besoek het

en twee Britse skipbreukelinge, kapteins Perry en Harris gered het.

Uit dankbaarheid het hulle 'n egte silwer snuifhouer aan Dirk geskenk

wat deel van die familie se erfstukke op die Bergvliet landgoed geword

het.



Nadat Barry sy BA graad aan die destydse Victoria kollege (nou UV

Stellenbosch) in die regte behaal het, verwerf hy sy doktorsgraad aan

'n Nederlandse universiteit te Amsterdam. Generaal JC Smuts en dr DF

Malan wat sy latere politieke kollegas in die parlement geword het,

was sy alma mater. Dr Barry Hertzog het sy loopbaan as advokaat in

Bloemfontein begin en waar hy later as "Regter" of "Judex" bekend

gestaan het.In die aanvang van die Anglo Boere Oorlog het hy 'n

assessor van die krygsraad geword maar homself mettertyd as

veggeneraal bewys. In die besonder het hy sy strategie op Carlye's

Life of Frederick the Great geskoei wat die guerilla vegtegniek teen

die Britse magte vervolmaak het. Vervolgens het generaal Hertzog ‘n

fenomenale rol gespeel in die heropbou van die Afrikaner se akademiese

ontwikkeling in die stryd om kulturele oorlewing teen die Britse

veroweraars.Hy het onder andere in die eerste Vrystaatse kabinet saam

met met dr A.E.W. Ramsbottom en Abraham Fischer en uiteindelik

prokureur -generaal en minister van onderwys geword.

As politikus en kultuurleier het Hertzog vir gelyke regte geveg en die leuse "Ons Eie Eerste" ( geskoei op die primus interpares beginsel van eerste onder gelykes) geformuleer. Die Akademie vir Wetenskap en Kuns is ook met fondse gestig wat vir een van sy sake vir taalregte deur Afrikaners ingesamel is. Die Akademie se eerste kantoor is te siene in die voormalige Bloemfonteinse Tegniese Kollege (nou Motheo) waaruit die latere Technikon van die OVS aanvanklik ontstaan het as ’n kollge vir gevorderde tegniese onderwys.



Ons eie eerste het ook JBM Hertzog Ho”rskool se leuse geword. Daarom is dit

hartseer dat die skool met die beroemde Suid Afrikaanse doktor,

advokaat, regter, generaal, minister van buitelandse sake en premier

se naam vervang is.





--

Dr KJ de Beer (Kallie)

kareldebeer40@gmail.com





Wednesday, 27 August 2014

Paris, Mn Marte

A small painting that I bought from a street artist near Mont Marte in Paris.

FP de Beer, youngest brother of Karel J de Beer

Fonnie is the nick name of Floris Petrus de Beer on the far left of the photograph. Sanmar'e, daughter of Karel on the far right, stands in the center with her three daughters, Elri'e, San"e and Lourine Schlebusch on the hip.  Fonnie paid a quick visit to the family while working in Bloemfontein.  He and his wife, Helene, lives in Pretoria. Their daughter, An'e and ther two grand children also live with her parents and work from their home together with brother Tinus de Beer.  Their brother, Neil de Beer and his family lives in Australia.

Floris Petrus derives from our mother's father's brother side, Floris Petrus Pelser, who died of the great flue pestilence in South Africa in 1918 / 1919. He was Grand Father Petrus Cornelius Pelser's youngest brother who died from the great epidemic flue virus.

Monday, 11 August 2014

SUSANNA WILHELMINA DE BEER (née Pelser)

  1. Ons moeder, Susanna Wilhelmina De Beer (née Pelser) is van Duitse herkoms.  Sy het aanvanklik haar primêre skoollopbaan aan die Model Laerskool in Bloemfontein begin waarna sy aan die Oranje Meisieskool haar sekondêre skoolloopbaan voltooi het. Sy was deel van 'n skooltoergroep van die Afrikaanse Taal en Kultuur Vereniging (ATKV) wat die opening van die gewilde strandoord, Hartenbos, neffens Mosselbaai, bygewoon het.  Haar bynaam was "Meisie" en was 'n dierbare mens met 'n innemende en vriendelike persoonlikheid.  Sy was 'n wyd belese persoon wat 'n liefde vir lees by al haar kinders gekweek het.  Sy het 'n ryke verbeelding gehad en kon kinderstories sonder moeite optower.  Veral slapenstyd het selfs die kleinkinders 'n groot deel van haar verbeeldingstogte meegemaak. 

Thursday, 7 August 2014

FLORIS PETRUS DE BEER

Floris Petrus de Beer, left on the photo, is our youngest brother and works and lives in Pretoria...He visited Sanmarié, cousin of his daughter Ané and brothers, Niel and Tinus de Beer. Karel de Beer, on the far right, is responsible for the family Blog.  Floris, nick name Fonnie, is employed by Transnet in their drawing (architectural planning etc.)  and travels all around the country for visitations to all the respective facilities.  His eldest son and daughter in Law and grand daughter live in Australia.

Tuesday, 5 August 2014

DR DF MALAN, PRIME MINISTER AND MINISTER FOR FOREIGN AFFAIRS, SOUTH AFRICA (1948-1953)

In the photograph appears Dr Lindie Koorts with Kobus Spies and Karel de Beer at a book discussion at the University of the Free State.  Dr Koorts wrote a book on a former prime minsiter who simultaneously held the ministry of foreign affairs in the South African National Party cabinet from 1948 untill 1953. Her work however, focuses on the foundation of Afrikaner Nationalism during Dr DF Malan's lifespan.

Tuesday, 22 July 2014

Dr Lindie Koorts in casu dr DF Malan

Photo0043.jpgPhoto0043.jpg  Kobus Spies en ek neffens die outeur van die bekroonde boek, dr Lindie Koorts: "Dr DF Malan... Afrikanernasionalisme".  Die foto is voor 'n boekbespreking by die Volksblad se kunstefees op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat geneem.  Kobus was voorheen polities aktief in die destydse Nasionale Party en het ondermeer ook op die stadsraad van Bloemfontein gedien.  Hy was verras deur die outeur se wetenskaplike diepte en kennis oor haar historiese onderwerp wat in die huidige konteks van Suid Afrika se "politieke korrektheid" vreemd opval.  Nogtans het Koorts haar onderwerp in die regte konteks geplaas wat beslis 'n klomp onjuiste stellings oor die kritici van afrikanernasionalisme op sigself "REGSTEL" !

Monday, 21 July 2014

Troufoto van BP en SW de Beer


Ons ouers se troufoto voor die De Bloem NG Kerk, Bloemfontein.  Die De Bloem NG kerk is van die meer gevestigde gemeentes gewees in die jare 1945. Die gemeente bestaan meesal uit spoorwegwerkers maar huisves ook die destydse Sentraal laer-en Ho"erskool koshuise. Tesame met die Spoorweg Hostel en sportgronde  was daar ook 'n Rooms Katolieke Kerk en Spoorweg Kinderhuis. Dubbelverdieping woonstelle en gedeelde woonstelle aan woonhuise het die  lidmate getalle opgestoot.  Ons ouers het 'n gedeelde woonstel / huis kompleks in Blignault straat gehuur. Later jare het die NG pers se gebou daarop verrys. Bybels en veral sending pamflette in al die Suider Afrikaanse Swart tale was daar gedruk asook klank kassette met christelike boodskappe, opvoerings en opnames  Die destydse dominee PSZ Coetzee, Oom Pietie, was 'n gewilde en bekende predikant in De Bloem.  Hy het ook die eerste Staatspresident van die destydse Republiek van Suid-Afrika, advokaat Charles Robbert Swart ingehuldig..



Friday, 18 July 2014

Bennie de Beer and son, Joshua Barend de Beer, United Kingdom

My brtother's son, Bennie relaxes with his boy, Joshua on the beach.;

Anthony Porter and Kallie de Beer, 2014

Club Centurion was established during the boarder war between South Africa and Angola in the early eighties.   It is a club of ex militia who are part of a civilian initiative of businessmen who established a support group to promote the image of the army, air force, navy and medic corps.