Showing posts with label Bloemfontein. Show all posts
Showing posts with label Bloemfontein. Show all posts

Monday, 11 August 2014

SUSANNA WILHELMINA DE BEER (née Pelser)

  1. Ons moeder, Susanna Wilhelmina De Beer (née Pelser) is van Duitse herkoms.  Sy het aanvanklik haar primêre skoollopbaan aan die Model Laerskool in Bloemfontein begin waarna sy aan die Oranje Meisieskool haar sekondêre skoolloopbaan voltooi het. Sy was deel van 'n skooltoergroep van die Afrikaanse Taal en Kultuur Vereniging (ATKV) wat die opening van die gewilde strandoord, Hartenbos, neffens Mosselbaai, bygewoon het.  Haar bynaam was "Meisie" en was 'n dierbare mens met 'n innemende en vriendelike persoonlikheid.  Sy was 'n wyd belese persoon wat 'n liefde vir lees by al haar kinders gekweek het.  Sy het 'n ryke verbeelding gehad en kon kinderstories sonder moeite optower.  Veral slapenstyd het selfs die kleinkinders 'n groot deel van haar verbeeldingstogte meegemaak. 

Friday, 18 July 2014

Anthony Porter and Kallie de Beer, 2014

Club Centurion was established during the boarder war between South Africa and Angola in the early eighties.   It is a club of ex militia who are part of a civilian initiative of businessmen who established a support group to promote the image of the army, air force, navy and medic corps.